Ekonomiese herstel fluks - ondanks risikos

Accountancy SA vom 01.03.2011, S. 9 / General Information

Die ekonomie se opswaai is teen hierdie tyd goed gevestig maar werk nog steeds slegs teen half stroom. Huishoudelike verbruikers en die owerheid bly die vernaamste bronne van bestedingsvraag terwyl vaste investering nouliks vorder en netto uitvoere ′n negatiewe bydrae maak soos invoere vinniger vorder as uitvoere. Dit is nie ′? ongewone prentjie in SuidAfrikaanse opswaaie in onlangse dekades nie. Die herstel in inkome na ′n resessie gee gewoonlik aanleiding tot verhoogde verbruiksbesteding, terwyl bedrywe se verminderde kapasiteitsbesetting en tydelike verlies aan vertroue lei tot verminderde vaste investering. Private vaste investering het gedurende 2009 met 15% gedaal, en vaste investering ...

blindtext blindtext blindtext blindtext blindtext blindtext
Klicken Sie hier für die
Freischaltung des kompletten Artikels
Beitrag: Ekonomiese herstel fluks - ondanks risikos
Quelle: Accountancy SA Online-Archiv
Ressort: General Information
Datum: 01.03.2011
Wörter: 767
Preis: 3.81 €
Alle Rechte vorbehalten. © ProQuest LLC
Besuchen Sie uns bei: Facebook Twitter Google Plus XING